Loop ons die gevaar om ons menslikheid te verloor? Wat kan ons as die volgelinge van die God-wat-mens-word daaraan doen?
’n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter gesels met Helène Smit. "Kom ons gesels...
As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?
Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar,...