Geseënd is dié wat huil || Na-Leef Gedagte || 19 Maart 2026

Episode 9 March 19, 2026 00:07:03
Geseënd is dié wat huil || Na-Leef Gedagte || 19 Maart 2026
Na-Leef Gedagte
Geseënd is dié wat huil || Na-Leef Gedagte || 19 Maart 2026

Mar 19 2026 | 00:07:03

/

Show Notes

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand vashou wat huil kan jy die ontsteltenis fisies voel. Huil is lastig lyflik. Hierdie week wonder ek oor Jesus se onverwagse “Geseënd is die wat treur…” in die lig van al nege die saligspreuke en vertaal dan die gedagtes in korter poëtiese gedagtes…

Other Episodes

Episode 7

March 12, 2026 00:06:54
Episode Cover

Wie help jou om mens te word? || Na-Leef Gedagte || 12 Maart 2026

Loop ons die gevaar om ons menslikheid te verloor? Wat kan ons as die volgelinge van die God-wat-mens-word daaraan doen?

Listen

Episode 4

February 18, 2026 00:09:38
Episode Cover

As Woensdag || Na-Leef Gedagte || 18 Februarie 2026

As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?

Listen

Episode 6

March 04, 2026 00:09:08
Episode Cover

'n Sodat/Omdat Benadering || Na-Leef Gedagte || 05 Maart 2026

Ons hele wêreld is gebou en gerat op hierdie sodat-benadering. Dit maak dit moeilik om die omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee te...

Listen