Gelukkig is jy wat huil || Na-Leef Gedagte || 18 Maart 2026

Episode 8 March 18, 2026 00:06:11
Gelukkig is jy wat huil || Na-Leef Gedagte || 18 Maart 2026
Na-Leef Gedagte
Gelukkig is jy wat huil || Na-Leef Gedagte || 18 Maart 2026

Mar 18 2026 | 00:06:11

/

Show Notes

Treur is treurige woord. Dit klink te abstrak, te stil, te onsintuiglik, te innerlik. Huil is ’n tragies tasbare woord. Dit is meestal sigbaar, hoorbaar, kan selfs geproe word. Wanneer jy iemand vashou wat huil kan jy die ontsteltenis fisies voel. Huil is lastig lyflik. Hierdie week wonder ek oor Jesus se onverwagse “Geseënd is die wat treur…” in die lig van al nege die saligspreuke en vertaal dan die gedagtes in korter poëtiese gedagtes…

Other Episodes

Episode 4

February 18, 2026 00:09:38
Episode Cover

As Woensdag || Na-Leef Gedagte || 18 Februarie 2026

As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?

Listen

Episode 3

February 11, 2026 00:11:21
Episode Cover

Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026

Hoekom word sekere ervarings - van musiek, tot geregte, tot mense, tot plekke - as sielvol beskryf en ander nie? Waak miskien vir ’n...

Listen

Episode 5

February 25, 2026 00:10:13
Episode Cover

In Wording || Na-Leef Gedagte || 25 Februarie 2026

Kinders raak soms goed kwyt of vang onbesonne dinge aan…en ons glimlag en dink “Siestog, hulle is nog net kinders, hulle leer nog, hulle...

Listen