Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026

Episode 3 February 11, 2026 00:11:21
Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026
Na-Leef Gedagte
Sielsverlange || Na-Leef Gedagte || 11 Februarie 2026

Feb 11 2026 | 00:11:21

/

Show Notes

Hoekom word sekere ervarings - van musiek, tot geregte, tot mense, tot plekke - as sielvol beskryf en ander nie? Waak miskien vir ’n oomblik, as ’n oorgestimuleerde wese, daarteen om te besef dat dit by sielvol nie noodwendig gaan oor nuwe ervarings of blootstelling nie. Dit gaan dalk juis nie oor novelty se verleiding nie, maar oor ’n oer-roering wat jou stroop van al die toevoegsels wat ons met lewe verwar. Dit het dalk juis met minder as met meer te doen, met gestroop as met nog en nog en nog…Dis meer soos om ’n ou hout tafel te restoureer en jare lange verf-lae sorgvuldig af te stroop om die grein, geur, kleur, die karakter en oorsprong vry te laat as om ’n nuwe gadget of laag verf op die tafel aan te bring.

Other Episodes

Episode 4

February 18, 2026 00:09:38
Episode Cover

As Woensdag || Na-Leef Gedagte || 18 Februarie 2026

As-Woensdag begin met “Onthou jy is stof” en ’n as-kruis-merk op jou voorkop of pols. Hoekom?

Listen

Episode 6

March 04, 2026 00:09:08
Episode Cover

'n Sodat/Omdat Benadering || Na-Leef Gedagte || 05 Maart 2026

Ons hele wêreld is gebou en gerat op hierdie sodat-benadering. Dit maak dit moeilik om die omdat-lewe wat Christus vir ons kom gee te...

Listen

Episode 1

January 30, 2026 00:09:23
Episode Cover

Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026

“Dit is die heilige alledaagse in ons verhoudings wat ons geloof uit die bubblewrap van geestelike-perfeksie kom haal, ons nederig maak, God-met-ons openbaar. En...

Listen